Aanhangers van die sanger, Joe Foster, word behoorlik bederf hierdie Valentynsdag. Joe het vroeër vandeesmaand sy aanhangers gevra om uit vier liedjies; In Die Reën Vir Jou, Ridder, Pad Na Jou Hart of Vir My Gemaak te kies. Dis uiteindelik Pad Na Jou Hart wat die harte vinniger laat klop het. Kom ons kyk so..
Continue reading…
Spesiaal vir Valentynsdag: Joe Foster se treffer “Pad Na Jou Hart”
Enjoyed this post? Share it!
Franja du Plessis se album bereik goue status
Sy het reeds haar eie stempel op die Suid-Afrikaanse musieklandskap gemaak, en haar goue status is ’n bewys daarvan. Franja du Plessis, die dogter van die immergewilde, Juanita du Plessis se debuut-album het vroeër vanjaar die winkelrakke getref. Nooit sou sy kon raai dat dié album so weghol sukses sou wees. Franja het haar goue..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Juan Boucher se nuwe album is hier: Onthou Jy Om Jonk
Die sanger Juan Boucher het pas ’n musiekvideo vir die titelsnit, Onthou Jy Om Jonk, van sy jongste album uitgereik. Die album bevat elf liedjies, die meeste deur Juan self geskep. Soos altyd toon dié album groei en ontwikkeling. Juan het daarin geslaag om ’n eiesoortige skryfstyl te ontwikkel. Uit sy pen klink Afrikaans vars..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ietsie oor Caroline-Grace: Ek bid vir jou
Caroline-Grace Brüssow glo dat musiek die vermoë het om die siel te raak, waar woorde nie kan nie, en haar eie sangstyl is ’n getuigskrif hiervan. Dit is ook hierdie sielvolle benadering wat beoordelaars en kykers gaande gehad het, tydens die tweede seisoen van The Voice SA, waar sy in die top-vier van die kompetisie geëindig het.
Haar eerste enkelsnit, Ek bid vir jou, is pas bekendgestel en beloof om nóg meer musiekharte te verower.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Steve Hofmeyr: SKREE – Sy 30ste album
Die immergewilde Steve Hofmeyr se 30ste album, Skree wat onlangs uitgereik is, maak weereens van daardie baie gewilde narratiewe aanslag gebruik waarmee hy jare gelede reeds die harte van soveel aanhangers gewen het. Dié uitreiking word deur ’n roemryke loopbaan voorafgegaan waarin daar reeds meer as 2 miljoen van sy albums verkoop is en sowat 200 van die liedjies uit sy pen opgeneem is.
Hierdie Suid-Afrikaanse superster met sy growwe stem en unieke sin vir humor het deur die jare heen vir sy nostalgiese huldeblyke, pittige sêgoed en sterk sosiale kommentaar bekendheid verwerf.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lianie May vier ’n dekade met haar nuwe solo-album
Dit het alles begin ná ’n optrede van die groep Eden in Oranjeville. Lianie May het ’n oudisie afgelê in ’n kleedkamer. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut-album in 2007 uitgereik het. Nou is dié Jy soen my nie meer nie sangeres..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
- 4fm Radio
- Radio 94.4 FM
- Radio 108.4FM.co.za
- 88.4FM Radio
- RADIO 107.4 FM
- RADIO 106.4 FM
- RADIO 105.4 FM
- Radio 104.4 FM
- RADIO 103.4 FM
- RADIO 101.4 FM
- RADIO 100.4 FM
- 4FM Internet Radio
- 93.4 fm Radio
- 91.4FM Radio
- 90.4FM Radio
- 89.4FM Radio
- Radio 95.4FM.co.za
- Radio 96.4 FM
- Radio 97.4 FM
- Radio 98.4 FM
- Radio 99.4 FM
- Radio 102.4 FM